Artist Name: # A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Song Title: # A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z



Bles Bridges - Trans Karoo Lyrics

Below you can find the popular Trans Karoo lyrics performed by Bles Bridges. We have tried to make the Trans Karoo song lyrics as accurate as possible and hope you enjoy them.

[Chorus]
Trans karoo
Bring haar huistoe
Laat jou yster wiele rol
Bring haar en maak my lewe vol
Trans karoo (trans karoo)
Snel voor die spore (trans karoo)
Want met jou bring jy my liefde terug na my

[Verse]
Waar is jy nou op jou spoor?
Hoe ver is sy nog van my?
Is jy deur die ou karoo?
Rol nou aan!

Was daar eensaamheid by haar
Deur die verlate dro ou land?
Bring haar gou terug na my
Rol nou aan!

[Chorus]
Trans karoo (trans karoo)
Bring haar huistoe
Laat jou yster wiele rol
Bring haar en maak my lewe vol
Trans karoo (trans karoo)
Snel voor die spore (trans karoo)
Want met jou bring jy my liefde terug na my

[Verse]
In die boland sal sy voel
Sy kom terug waar sy behoort
Terug deur haar ou heide land
Rol nou aan!

In die verte hoor ek jou nou
En jou ou fluit geluid soos musiek
Hier's jou eindpunt maar my begin
Trans karoo

[Chorus]
Trans karoo (trans karoo)
Bring haar huistoe
Laat jou yster wiele rol
Bring haar en maak my lewe vol
Trans karoo (trans karoo)
Snel voor die spore (trans karoo)
Want met jou bring jy my liefde terug na my
Want met jou bring jy my liefde terug na my



Bles Bridges lyrics